Ds Gideon Pinkster 26/05/2020

Die Gees het die intiemste verhouding denkbaar met ons. Soos ‘n beste vriend het Hy ‘n lewensveranderende uitwerking op jou lewe. Wy jou aan Hom toe!

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon Pinkster 25/05/2020

Sonder die Heilige Gees sal ons nie die Vader en Seun kan ken nie! Die Gees ruim chaos op, in die skepping en in jou lewe.

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se Preek 24 Mei 2020

Geniet die skoonheid wat God rondom jou geplaas het. Vertrou die Gees wat Hy in jou laat woon. Dink aan die leefstylaanpassings wat gemaak moet word sodat die natuur kan voortbestaan!

 

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Aankondiger 24/5/2020

Aankondiger 2020-05-24

Posted in Aankondiger | Leave a comment

Aankondiger 17/5/2020

Aankondiger 2020-05-17

Posted in Aankondiger | Leave a comment

Ds Gideon se Preek 21 Mei 2020 – Hemelvaart

Is die mens, bose of noodlot in beheer van die lewe? Hemelvaart sê dat dit die Seun is wat opgevaar het, aan die regterhand van die Vader sit! Aanvaar Sy heerskappy en leef onbesorg met vertroue.
 
Kliek op die onderstaande skakel (In blou) om te kyk:
 
 
 
Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se Preek 17 Mei 2020

God se beloftes is gevul met Homself, dit bring mens tot rus. Die Heilige Gees vul ons met waardes, hierdie waardes sal ons deur die moeilike tyd dra!

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se Preek 10 Mei 2020

Jesus het die yster juk van sonde wat ons lewens ondraaglik gemaak het, van ons kom wegvat. Lewe met dankbaarheid, bewys liefde!

 

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se preek 03 Mei 2020

Lééf met oorgawe! Dit verg om jou eie kwesbaarheid te aanvaar en bereid te wees om deursigtig te lewe.

Kliek op onderstaande skakel in blou om te kyk

https://youtu.be/gNOFbhpXCss

 

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se preek 26 April 2020

Die krag van die kruis lê in vergifnis- In die grendeltyd wil Hy ons skuldvergifnis laat beleef sodat ons as vissers van mense, dit aan die wêreld kan gaan deurgee!

 

Posted in Uncategorised | Leave a comment