Ds Gideon se preek 14/06/2020

Die liefde is ‘n praktiese saak, gerig daarop om die ander mens ten goede te kom. Luister en leer waarin jy kan groei!

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Aankondiger 14/6/2020

Aankondiger 2020-06-14

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Chris se preek 07/06/2020

Verwagtinge is deel van ons lewens en ons verhouding met God. Die belangrikste verwagting wat ons het is dié van Sy Tweede koms. Sy Tweede koms hou verband met verlossing teenoor Sy Eerste koms wat oor die vernietiging van sonde gegaan het (Hebreërs 9:28). Ons moet met die tweede vewagting lewe. Die eerste verwagting het reeds gebeur en is afgehandel. Die tweede verwagting is nou die belangrikste verwagting.

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Aankondiger 7/6/2020

Aankondiger 2020-06-07

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon – Nagmaal Formulier en Nasionale Dag van Gebed – 31/05/2020

Vir elkeen wat tuis nagmaal wil gebruik, neem dit gerus aan die hand van die liturgie! Dit is ook ‘n nasionale dag van gebed

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon se Pinkster Preek 31/05/2020

Sondag se preek: Pinksterfees, die Heilige Gees kom heropen die saak teen Jesus. Hy is onskuldig gekruisig! Die Gees sal die wêreld uitwys as skuldig aan sonde. Dat die reg aan Jesus se kant is, en dat die satan klaar veroordeel is

 

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Aankondiger 31/05/2020

Aankondiger 2020-05-31

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon Pinkster 29/05/2020

Die Woord is die Gees se werk, Hy gebruik dit primêr om vir jou en my te lei. Vra die Gees om dit vir jou lewend te maak, dat God as’t ware aan die woord kom wanneer jy daaruit lees.

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon Pinkster 28/05/2020

God se opsoekende liefde vir sondaars haal jou een of ander tyd in. Sy wedergeboorte gee Hy in ons, Die wind het op Pinkster begin waai, dit gee stukrag om ons met vreugde uit Jesus te laat leef!

Posted in Uncategorised | Leave a comment

Ds Gideon Pinkster 27/05/2020

Soos met inwoning ontstaan daar soms rusie. Die sondige natuur is lynreg in stryd met wat God wil, daarom die oproep: Laat die Gees jou gedrag bepaal!

Posted in Uncategorised | Leave a comment