Category Archives: Aanbidding

Eredienste ens

Kersfees

There may be times when we are powerless to prevent injustice, but there must never be a time when we fail to protest. -Elie Wiesel, skrywer, Nobel pryswenner Kersfees Kersfees is nie meer ‘n dag nie, maar ‘n seisoen. Hierdie … Continue reading

Posted in Aanbidding | Tagged | Leave a comment

Onthou Kersfees Oggenddiens is om 08h00

Onthou Kersfees Oggenddiens is om 08h00

Posted in Aanbidding | Leave a comment

Sondag 7/12/2014

Onthou Sondag oggend het ons weer ‘n Sangdiens! hoe gelukkig kan ons nie wees nie? 3 in ‘n ry! In dit nie worderlik nie?

Posted in Aanbidding | Leave a comment

23 November 2014 – Aanddiens 18h00

Die Jubilati koor sal hier optree. Kom geniet dit saam met ons.   Groete Sue

Posted in Aanbidding | Leave a comment

Kerssangdiens 30 November 2014

30 November is ons jaarlike kerssangsdiens.

Posted in Aanbidding | Leave a comment

Dankseggingsete 16 November 2014

Neem asb kennis dat Sondag 16 November 2014 ‘n dankseggingsete sal wees. Kaartjies is beskikbaar by Sue in die kerkkantoor.   Groete   Omgeevroue

Posted in Aanbidding, OmgeeVroue | Leave a comment

Nagmaal en Belydenis van Geloof Aflegging 09 November 2014

Vriende,   Neem kennis dat Sondag 09 November 2014 ‘n nagmaal diens is en word daar ook belydenis van geloof afgelê deur 4 meisies  

Posted in Aanbidding, Jeug | Leave a comment