Hieronder volg skakels na al die vorige publikasies van Die Kandelaar. Die Kandelaar is die gemeente se maandelikse nuusbrief. Adobe Acrobat Reader program word benodig om uitgawes van Die Kandelaar te lees. U kan die program aflaai en installeer deur op die volgende skakel te kliek. https://get.adobe.com/reader/ As u ‘n antivirus program op u rekenaar het maak seker dat u die regmerk op die skerm wat vertoon gaan word by Anti Virus afhaal.
Kliek op die betrokke maand se uitgawe om te lees.