Op Sondag, 1 September, is missiele oor-en-weer gevuur langs die grenss tussen Israel en Libanon, ná ’n week van spanning tussen dié twee lande. Hassan Nasrallah, die leier van Hisbolla in Libanon, het opnuut bevestig dat die groep op enige Israeliese hommeltuig-aanvalle sal reageer, maar het benadruk dat hulle nie wil hê dat die konflik moet vererger nie.
Israel se weermag het gesê dat hulle Sondag op Libanon gevuur het, nadat Hisbolla verskeie anti-tenk-missiele op hul weermagbasis en voertuie naby die grens, gevuur het. Hisbolla het gesê dat hulle op ’n vroeëre hommeltuig-aanval deur Israel, gereageer het.
Israel het ’n bevolking van ongeveer 8.5 miljoen mense, waarvan slegs 1.7% Christene is (meestal van Arabiese herkoms). Libanon het ’n bevolking van ongeveer 6.86 miljoen waarvan 31.8% van die mense wat in Libanon woon, Christene is. Bid asseblief vir Libanon en Israel.
-
Nuutste Artikels
- Erediens 25 Februarie 2024
- Aankondiger 25 Februarie 2024
- Gemeente-ete Sondag 3 Maart 2024
- Erediens 18 Februarie 2024
- Aankondiger 18 Februarie 2024
- Wêreldbiddag vir vroue – 1 Maart 2024
- Erediens 11 Februarie 2024
- Aankondiger 11 Februarie 2024
- Erediens 4 Februarie 2024
- Aankondiger 4 Februarie 2024
- Erediens 28 Januarie 2024
- Aankondiger 28 Januarie 2024
- Erediens 25 Desember 2023
- Erediens 24 Desember 2023
- Erediens 21 Januarie 2024
- Aankondiger 21 Januarie 2024
- Kerkbode Artikel in gesprek met CMR Oos Welsynswerker
- Erediens 14 Januarie 2024
- Aankondiger 14 Januarie 2024
- Erediens 7 Januarie 2024
- Aankondiger 7 Januarie 2024
- Erediens 30 Desember 2023
- Erediens 17 Desember 2023
- Erediens 10 Desember 2023
- Aankondiger 10 Desember 2023
- Centurion Geloftefees 16 Desember 2023
- Erediens 3 Desember 2023
- Aankondiger 3 Desember 2023
- Erediens 26 November 2023
- Aankondiger 26 November 2023